Search form

Eksodus 37:29

Die salf-olie en die wierook

29Besaleël het die gewyde salf-olie en die skoon wierook gemaak. Hy het dit gemaak soos ’n ambagsman salf maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index