Search form

Eksodus 38:2

2Hy het horings gemaak op die vier hoeke. Die altaar en die horings was vas aan mekaar. Besaleël het die altaar en die horings oorgetrek met brons.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index