Search form

Eksodus 38:5

5Hy het vier ringe gemaak en hy het dit vasgesit aan die vier hoeke van die tralies, ’n ring aan elke hoek. Hy het die dra-pale deur die ringe gesteek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index