Search form

Eksodus 39:43

43Moses het goed na al die werk gekyk. Hy het gesien dat hulle dit gedoen het presies soos die Here gesê het. En Moses het hulle geseën.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index