Search form

Eksodus 4:27

Moses en Aäron kom by die leiers van die Israeliete

27Die Here het vir Aäron gesê: “Gaan ontmoet vir Moses in die woestyn.”

Aäron het gegaan en hy het Moses by die berg van God gekry en hom gesoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index