Search form

Eksodus 4:4

4Toe sê die Here vir Moses: “Gryp die slang aan sy stert.”

Moses het die slang gegryp, en toe het die slang in sy hand weer in ’n kierie verander.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index