Search form

Eksodus 4:7

7Die Here sê toe vir hom: “Sit weer jou hand voor in jou klere.”

Moses het dit gedoen, en toe hy sy hand uit sy klere haal, was dit gesond, soos sy hele liggaam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index