Search form

Eksodus 40:21

21Toe het Moses die kis in die tempel-tent gebring en die gordyn opgehang. Die kis waarin die tien gebooie is, was toe agter die gordyn. Dit was soos die Here vir Moses gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index