Search form

Eksodus 40:33

33Moses het die gordyne gehang om die oop stuk grond rondom die tempel-tent en die altaar, en hy het die gordyn gehang in die ingang na die oop stuk grond. So het Moses al die werk klaargemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index