Search form

Eksodus 40:37

37Maar wanneer die wolk oor die tempel-tent gebly het, dan het die mense nie verder gegaan nie. Hulle het daar gebly totdat die wolk weggegaan het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index