Search form

Eksodus 40:38

38Die wolk van die Here was in die dag oor die tempel-tent, en in die nag was dit ’n vuur. Al die Israeliete het dit gesien, oral waar hulle gegaan het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index