Search form

Eksodus 5:24

Die Here dink aan sy volk

24Die Here het vir Moses gesê: “Nou sal jy sien wat Ek met die farao sal doen. Ek sal hom dwing om die Israeliete te laat gaan. Ja, ek sal hom dwing, en hy sal julle wegjaag uit sy land.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index