Search form

Eksodus 7:14

Water word bloed

14Die Here het vir Moses gesê: “Die farao is baie hardkoppig. Hy wil nie die Israeliete laat gaan nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index