Search form

Eksodus 7:17

17Nou sê die Here Hy sal iets doen sodat jy kan weet Hy is die Here. Ek sal met hierdie kierie wat in my hand is, op die water in die Nyl-rivier slaan, en die water sal in bloed verander.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index