Search form

Eksodus 7:20

20Moses en Aäron het gedoen wat die Here gesê het. Aäron het sy kierie opgelig waar die farao en sy amptenare dit kon sien. Hy het op die water in die Nyl-rivier geslaan, en al die water in die rivier het in bloed verander.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index