Search form

Eksodus 7:22

22Maar die towenaars van Egipte het dieselfde gedoen, en die farao het hardkoppig gebly. Hy het nie na Moses en Aäron geluister nie. Dit het gebeur soos die Here gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index