Search form

Eksodus 8:19

19Die towenaars sê toe vir die farao: “Dit is God wat die muggies gestuur het!”

Maar die farao was hardkoppig, hy het nie na hulle geluister nie. Dit het gebeur soos die Here gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index