Search form

Eksodus 8:28

28Toe sê die farao: “Ek sal julle laat gaan sodat julle vir julle God die Here in die woestyn offers kan bring. Maar julle mag nie baie ver gaan nie en julle moet vir my bid.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index