Search form

Eksodus 8:3

3Die paddas sal baie word in die Nyl-rivier en hulle sal uit die water spring. Hulle sal in jou huis ingaan, in jou slaapkamer en op jou bed. Hulle sal ook in jou amptenare se huise ingaan, tussen die mense, in julle oonde en in julle skottels.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index