Search form

Eksodus 9:27

27Die farao het vir Moses en Aäron laat roep en hy het vir hulle gesê: “Ek besef nou ek het ’n fout gemaak. Die Here was reg, en ek en my volk is verkeerd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index