Search form

Esegiël 1:26

26Bokant die hemeldak wat bokant die diere se koppe was, was daar iets wat gelyk het soos saffierklip. Dit het gelyk soos ’n troon, en hoog bo-op die troon was daar iets wat gelyk het soos ’n mens.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index