Search form

Esegiël 1:27

27Iets het gelyk soos sy heupe, en bokant die heupe het dit vir my gelyk soos blink metaal, soos vuur, en om die vuur was ’n rand. Onderkant die heupe het dit vir my gelyk soos vuur, en om die vuur was lig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index