Search form

Esegiël 1:8

8Onder elkeen se vier vlerke, langs die vier kante, was hande, dit het gelyk soos ’n mens se hande. Die vier diere het almal gesigte en vlerke gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index