Search form

Esegiël 10:2

2Die Here het vir die man met die linne-klere gesê: “Jy moet tussen die wiele ingaan wat onder die gerubs is en jy moet jou twee hande vol warm kole maak. Dan moet jy die kole oor die stad gooi.”

Ek het gesien die man gaan en hy doen dit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index