Search form

Esegiël 10:9

9Toe ek weer kyk, sien ek vier wiele langs die gerubs. Daar was ’n wiel langs elke gerub. Die wiele het gelyk soos chrisoliet-klip.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index