Search form

Esegiël 12:20

20Die stede waar nou mense woon, sal hope klippe word, en daar sal niemand in die land woon nie. Julle sal weet dat Ek die Here is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index