Search form

Esegiël 12:22

22“Mens, wat sê die mense van Israel altyd? Hulle sê: ‘Die Here het dinge vir die profeet gewys, maar die tyd gaan verby en niks gebeur wat die Here vir hom gewys het nie.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index