Search form

Esegiël 12:23

23Daarom moet jy vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Ek sal hulle laat ophou om so te praat. Hulle sal dit nie weer sê in die volk Israel nie. Jy moet vir hulle sê die tyd kom nou nader wanneer alles sal gebeur wat die Here vir sy profeet gewys het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index