Search form

Esegiël 12:27

27“Mens, luister, die volk Israel sê: ‘Dit sal ’n lang tyd wees, dan sal die dinge gebeur wat die Here vir die profeet gewys het. Die profeet praat oor dinge wat nie gou sal gebeur nie.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index