Search form

Esegiël 12:3

3En jy, mens, jy moet al die goed gereedmaak wat jy sal wil saamneem wanneer jy in ’n ander land moet gaan woon, en jy moet vandag weggaan van jou huis na ’n ander plek. Almal moet dit kan sien. Miskien sal hulle self sien dat hulle ’n opstandige volk is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index