Search form

Esegiël 13:10

10Hulle het my volk verlei toe hulle gesê het daar sal vrede wees en daar toe nie vrede was nie. Die volk het klippe opmekaar gepak om ’n muur te bou, en die profete het die muur met kalk wit geverf. Daarom, net daarom,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index