Search form

Esegiël 13:18

18Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Vroue, dit sal sleg gaan met julle wat bande om julle voor-arms vaswerk en wat kort of lang sluiers oor mense se koppe sit sodat julle hulle kan toor en laat sterf. Dink julle dat julle mense van my volk kan laat sterf en dat julle self kan aanhou lewe?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index