Search form

Esegiël 13:20

20Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal die bande van julle arms afruk omdat julle dit gedoen het. Julle het die bande gebruik om mense te vang soos ’n mens voëltjies vang, julle het mense gevang, maar Ek sal hulle vrymaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index