Search form

Esegiël 13:5

5Profete, julle het nie gaan staan by die plekke waar die muur stukkend is en julle het nie die muur weer gebou om Israel te beskerm nie. Wanneer die dag van die Here kom, dan sal die muur nie bly staan nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index