Search form

Esegiël 13:6

6Die profete sê dinge wat Ek nie vir hulle gewys het nie, hulle sê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie, maar hulle lieg. Hulle sê ‘Die Here het dit gesê,’ maar die Here het hulle nie gestuur nie. En dan dink hulle die dinge sal gebeur wat hulle gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index