Search form

Esegiël 13:7

7Hulle het dinge gesê wat Ek nie vir hulle gewys het nie, hulle het gesê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie, maar hulle het gelieg. Ek het niks gesê nie, maar hulle het gelieg en gesê ‘Die Here sê dit.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index