Search form

Esegiël 14:11

11Dan sal die volk Israel nie weer weggaan van My nie en hulle sal hulleself nie weer onrein maak met al hulle sondes nie. Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index