Search form

Esegiël 14:13

13“Mens, wanneer die mense in ’n land sonde doen teen My en ontrou word, dan sal Ek hulle kos laat opraak en Ek sal hulle honger laat word. Ek sal die mense en die diere in die land laat doodgaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index