Search form

Esegiël 14:15

Die Here sal oorlog, honger, wilde diere en pes na die land stuur

15Die Here het gesê: “Ek sal wilde diere in die land bring en hulle sal die land verwoes sodat niemand daar kan woon nie. Niemand sal deur die land kan loop nie omdat daar wilde diere is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index