Search form

Esegiël 14:16

16As daardie drie manne, Noag, Daniël en Job, nou in die land was, dan sou hulle nie hulle seuns of dogters kon red nie, hulle sou net hulleself kon red. Niemand sal in die land kan woon nie. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index