Search form

Esegiël 14:18

18En as daardie drie manne nou in die land was, dan sou hulle nie hulle seuns of hulle dogters kon red nie. Hulle sal net hulleself kan red. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index