Search form

Esegiël 14:20

20As Noag, Daniël en Job nou in die land was, dan sou hulle nie een seun of dogter kon red nie. Hulle sal net hulleself kan red omdat hulle reg gedoen het. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index