Search form

Esegiël 14:21

21Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Dit alles sal gebeur wanneer Ek Jerusalem straf. Ek sal my vier swaar strawwe na Jerusalem stuur. Dit is: oorlog en honger en wilde diere en pes. Ek sal die mense en die diere in die stad laat doodgaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index