Search form

Esegiël 14:22

22Maar luister, party mense in die stad sal aanhou lewe. Daar sal seuns en dogters uit die stad na julle toe kom, en julle sal sien hoe hulle gelewe het en wat hulle gedoen het. Dan sal julle weet hoekom Ek dit sleg laat gaan het met die stad, julle sal weet hoekom Ek alles laat gebeur het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index