Search form

Esegiël 14:7

7Want Ek, die Here, sal self elkeen van die volk Israel antwoord. Ek sal ook die vreemdeling wat in die land Israel woon, antwoord. Ek sal hom antwoord wanneer hy weggaan van My en lief is vir sy afgode. Sy sonde is soos ’n klip waaroor hy val, maar dan kom hy na die profeet toe om te vra wat Ek wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index