Search form

Esegiël 14:8

8Ek sal ’n vyand wees vir iemand wat dit doen. Die mense sal na hom kyk en hulle sal oor hom praat. Ek sal hom afsny van my volk. Julle sal weet dat Ek die Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index