Search form

Esegiël 15:4

4Luister, wanneer ’n mens hout in die vuur sit, dan brand dit by die twee punte en in die middel. Dit is dan nie meer goed nie, jy kan dan nie meer iets daarvan maak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index