Search form

Esegiël 15:5

5Wanneer wingerdhout nog nie gebrand het nie en dit ’n heel stuk hout is, dan kan ’n mens niks daarvan maak nie. En wanneer dit gebrand het, dan kan ’n mens dit glad nie gebruik nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index