Search form

Esegiël 15:7

7Ek het hulle vyand geword. Hulle sal uit die vuur vlug, maar die vuur sal hulle brand. En julle sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek hulle vyand geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index