Search form

Esegiël 16:15

15“Maar toe dink jy dat jy enige iets kan doen omdat jy mooi is. Almal het jou geken, en jy het ’n slegte vrou geword. Jy het jouself gegee vir enige iemand wat by jou kom, en jy het by hom geslaap.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index